{{{intro}}}
{{{online-title}}}
{{{online-text}}}
- Albanië
- Andorra
- België
- Bosnië en Herzegowina
- Bulgarye
- Denemarke
- Duitsland
- Estland
- Frankryk
- Georgië
- Griekeland
- Hongarye
- Ierland
- Italië
- Kroasië
- Letland
- Liechtenstein
- Litaue
- Luxemburg
- Malta
- Monaco
- Montenegro
- Nederland
- Noorweë
- Oostenryk
- Pole
- Portugal
- Roemenië
- Serwië
- Siprus
- Slowakye
- Slowenië
- Spanje
- Swede
- Switserland
- Tsjeggië
- Vatikaanstad
- Verenigde Koninkryk
- Ysland
- Aruba
- Bahamas
- Barbados
- Belize
- Bermuda
- Costa Rica
- Dominica
- Grenada
- Guadeloupe
- Haïti
- Honduras
- Jamaika
- Kanada
- Martinique
- Meksiko
- Nicaragua
- Panama
- Puerto Rico
- Sint Kitts en Nevis
- Sint Lucia
- Sint Pierre en Miquelon
- Sint Vincent en die Grenadine
- Trinidad en Tobago
- Turks- en Caicoseilande
- Verenigde State van Amerika
Maandelikse geskenk
Klik asseblief hier om ’n outomatiese maandelikse skenking via krediet-/debietkaart of PayPal te maak.
’n Maandelikse donasie sal verwerk word totdat jy vir ons vra om dit te kanselleer.
As jy met ’n krediet-/debietkaart skenk, sal kredietkaartverwerkers ons in sommige gevalle in kennis stel wanneer kaartbesonderhede (insluitend vervaldatum) opgedateer word, om te verseker dat die skenking nie onderbreek word nie. As jy vrae hieroor het, kontak asseblief jou kredietkaartverskaffer vir meer inligting.
Bankoorplasing
Ons aanvaar ’n reeks geldeenhede, en Citibank sal jou geldeenheid in USD of EUR omskakel.
- Vir binnelandse en internasionale oordragte in USD, is ons slegs deposito-rekening
- Bank: Citibank
- Adres: 590 Market Street, San Francisco, California, 94104 USA
- ABA-/ACH-nommer: 321171184
- Internasionale bankkode: CITIUS33
- Rekeningnommer: 203129580
- Foon: 415-982-2960
- Om in £ GBP te skenk
- Rekeningnommer: 18797250
- Rekeningtitel: WIKIMEDIA FOUNDATION INC
- Geldeenheid: GBP
- IBAN: GB33CITI18500818797250
- Internasionale bankkode: CITIGB2L
- Takkode: 185008
- Om in € EUR te skenk
- Rekeningnommer: 18796270
- Rekeningtitel: WIKIMEDIA FOUNDATION INC
- Geldeenheid: EUR
- IBAN: GB12CITI18500818796270
- Internasionale bankkode: CITIGB2L
- Takkode: 185008
- Die € EUR-rekening voldoen aan SEPA.
Neem asseblief kennis dat ons nie outomaties die ontvangs van bankoorplasingskenkings kan bevestig nie, so behou asseblief ’n bevestiging van die oordrag van jou bank. As jy ’n belastingkwitansie wil ontvang, stel ons voor dat jy jou bank kontak om ’n oorplasing deur Bill Pay (VSA) te maak, of om deur ’n ander metode te skenk.
Die Foundation vra nie ’n oordragfooi vir donasies nie, maar jou plaaslike bank sal dalk een vra. Ons beveel sterk aan om met jou bank na te gaan voordat jy ’n oorplasing begin om seker te maak jy verstaan enige koste wat jy kan aangaan deur ’n skenking aan Wikimedia te maak.
Vir meer inligting, of as jy enige vrae het ten opsigte van bankoorplasings, e-pos asseblief donate@wikimedia.org.
Tjeks en poswissels (per pos)
Skenkings per tjek en poswissel word verwerk by ons sluitkas, geleë by die adres hieronder. Maak asseblief tjeks betaalbaar aan “Wikimedia Foundation, Inc.” en sluit ’n brief in met jou naam, posadres, telefoonnommer, e-posadres en skenkingsbedrag. Moet asseblief nie kontant per pos stuur nie. Let daarop dat ons tans nie tjeks van Frankryk, Italië of Spanje kan aanvaar nie.
Pos asseblief jou tjeks of poswissels na:
Wikimedia Foundation, Inc.
P.O. Box 98204
Washington, DC 20090-8204
USA
Vir groot tjeks van $10 000 en meer, e-pos asseblief benefactors@wikimedia.org om ons in kennis te stel van jou inkomende skenking.
Donor Advised Funds
Donor Advised Funds (DAF’s) laat jou toe om die gunstigste belastingvoordele te kombineer met die buigsaamheid om jou voorkeursake te ondersteun. As jy ’n toekenning aan die Wikimedia Foundation direk vanaf jou DAF wil aanbeveel, sien asseblief die skakels hieronder:
DAF grant to the Wikimedia Foundation
Kontak ons asseblief by benefactors@wikimedia.org as jy vrae het of as jou voorkeur-DAF nie gelys is nie.
Aandeelskenking
Donating stock is one of the most tax-efficient ways to give and allows you to impact our mission while saving money on your taxes. Through our partner Overflow, it’s now easier and more secure to make a stock donation than ever. For more information or to donate stock please follow the link below
Stock donation to the Wikimedia Foundation
When we get notice that the stock has been received, we will generate an acknowledgment letter that includes the number of shares, stock name, and the date the stock was received. If you have any questions or need any support please contact us at benefactors@wikimedia.org
Skenkingsgeskenk
Die Wikimedia Endowment is ons blywende verbintenis na ’n wêreld van vrylik gedeelde kennis, nou en in ewedurigheid. As ’n fonds wat vir langtermyngroei belê word, skep dit ’n stewige finansiële grondslag vir Wikipedia en ander Wikimedia-projekte en help om hul toekoms te verseker. Vir meer inligting, besoek Wikimedia Endowment of e-pos ons by endowment@wikimedia.org.
Erfenisgeskenk
Jy kan die toekoms van gratis kennis vir geslagte wat kom ondersteun deur ’n geskenk in jou testament of ander boedelplanne te maak. ’n Erfenisgeskenk kos jou nou niks nie en kan enige tyd en om enige rede verander word. Sodra dit ’n werklikheid word, sal jou geskenk by die Wikimedia Endowment gevoeg word, waar jou nalatenskap sal voortleef deur vir ewig ondersteuning aan Wikimedia-projekte te bied.
Vir meer inligting oor nalatenskap-skenkings, kontak legacy@wikimedia.org.
Geskenkparings
Geskenkparings is ’n wonderlike, maklike manier om jou donasie aan die die Wikimedia Foundation te verdubbel, en selfs te verdrievoudig.
Klik hier om te kyk of jou werkgewer jou skenking aan die Wikimedia Foundation sal herhaal. Bypassende geskenkinligting verskaf deur HEPdata.
As jy vrae het ten opsigte van jou werkgewer se bypassende geskenk, e-pos asseblief matching@wikimedia.org.
Om die stigting te nomineer of te registreer om bypassende geskenke te ontvang, verskaf asseblief die volgende kontakinligting:
Wikimedia Foundation, Inc.
P.O. Box 98204
Washington, DC 20090-8204
USA
Email: matching@wikimedia.org
Vrywilligersuur-eweknie
Baie maatskappye sal ’n werknemer se tyd wat aan vrywilligerswerk bestee word (dit sluit take in soos die redigering van Wikipedia of sy susterwebwerwe, patrollering van Wiki-bladsye vir vandaliste en bydrae tot die MediaWiki-sagteware) met ’n finansiële geskenk aan die niewinsgewende organisasie. Kom meer te wete oor die Vrywilligersuur-eweknieprogram.
As jy vrae het in verband met die Vrywilligersuur-eweknieprogram, e-pos asseblief matching@wikimedia.org
Betaalstaat-aftrekking
Sommige werkgewers in die Verenigde State en Kanada, bied ’n maklike en gerieflike manier om aan die Wikimedia Foundation deur middel van ’n betaalstaataftrekking te gee. Maak asseblief seker by jou organisasie vir beskikbaarheid en stuur enige nodige papierwerk na:
Wikimedia Foundation, Inc.
P.O. Box 98204
Washington, DC 20090-8204
USA
Gekombineerde federale veldtog
Baie federale en staatswerknemers kies om aan die Wikimedia Foundation te gee via die Combined Federal Campaign (CFC), ’n werksplek-program wat skenkings hanteer. As jy die Wikimedia Foundation wil gee as deel van die Educate America! CFC, kontak asseblief jou menslikehulpbronafdeling vir instruksies om te skenk.
Ons CFC-nommer is 61478.
Vir enige vrae, kontak asseblief donate@wikimedia.org.